Suid-Afrikaanse Woonwa-Assosiasie

SAWA Presidente Argief

President vs Nasionale Voorsitter

"Wat is die verskil tussen die Nasionale Voorsitter en die President? Is ons nie 'n organisasie met twee koppe nie?"

2015

Maar net nog 'n Presidente...?  Toe nie!!!
Met Ds Otto Clasen en sy vrou Hannelie, wat 'n Paasboodskap met 'n 'twit' gebring het, Bingo (streek Elandsrand), helikopter-ritte (streek Oosrand) en 'n vermaaklike MusiekPret aand was dit 'n hoogtepunt-naweek op die Sawa kalender.

Terugvoer vanaf Sawa se Voorsitter

Fotobeelde
Samevatting van die Naweek
Paasfees Blomme
Kermis Oggend
Bingo Pret
Boeresport

2014

'n Rekord getal woonwaens sedert 2008 het hierdie paasnaweek by Klipdraai woonwapark saamgetrek vir Sawa se 31ste Presidente.
Die oord was gereed vir die 276 woonwaens en die reëlings deur die kampkommandante, streke Suikerbosrand en Rietfontein, was uit die boonste rakke.

Fotobeelde
Paasboodskap
Paas Ruikers
Opsomming van naweek
Kindergesiggies
Francois & Elizabeth

2013

Die 30ste Presidente-saamtrek, met 248 woonwaens, is oor die Paasnaweek weer by Klipdraai (Meyerton) gehou.

Fotobeelde
Opsomming van die Naweek
Kermis
Wynveiling
Sawa-het-Talent
Boeresport

2012

Meer as 240 woonwaens was by die Presidente-saamtrek wat by Klipdraai gehou is.  Dit was die 29ste agtereenvolgende jaar dat die besondere byeenskoms oor die Paasnaweek plaasvind.

President se Openingsrede

Fotobeelde
Samevatting van die Presidente-saamtrek
Kermis Fees
Sawa-het-Talent
Kaskar Wedrenne 1
Kaskar Wedrenne 2
Kaskar Wedrenne 3